Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe ’n dag met hom vasgemaak, en op daardie dag het daar nog meer mense na sy blyplek gekom. Van vroeg die môre tot laat die aand het Paulus vir hulle die koningsheerskappy van God verduidelik en daaroor getuig. Hy het hulle uit die wet van Moses en uit die profete probeer oortuig van Jesus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:23 in konteks