Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe dit dag word, het hulle die land nie herken nie, maar hulle het ’n baai met ’n strand gesien. Hulle oorweeg toe om, indien moontlik, die skip daar te laat strand.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:39 in konteks