Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het die volgende dag in Sidon aangekom. Julius was tegemoetkomend teenoor Paulus, en het hom toegelaat om na sy vriende toe te gaan om hom te voorsien van wat hy nodig het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:3 in konteks