Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hawe was nie gerieflik om daar te oorwinter nie, en die meeste van die bemanning wou liewer daarvandaan wegvaar en Feniks probeer bereik om dáár te oorwinter. Feniks was ’n veilige hawe van Kreta omdat dit net na die suidwes- en noordweskant na die see toe oop was.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:12 in konteks