Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 26:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is juis hierdie belofte wat ons volk se twaalf stamme hoop om te verkry, wat maak dat hulle God dag en nag met volle inspanning dien. En nou is dit oor hierdie hoop, U Majesteit, dat ek deur die Jode aangekla word!

Lees volledige hoofstuk Handelinge 26

Kyk Handelinge 26:7 in konteks