Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 26:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tot vandag toe het God my beskerm, en daarom staan ek hier en getuig voor klein en groot. Ek verkondig niks anders as wat die profete en Moses gesê het gaan gebeur nie:

Lees volledige hoofstuk Handelinge 26

Kyk Handelinge 26:22 in konteks