Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 26:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Staan op! Ek het juis hiervoor aan jou verskyn om jou as my dienskneg en getuie aan te stel. Jy moet vertel hoedat jy My gesien het en van wat Ek jou nog sal laat sien.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 26

Kyk Handelinge 26:16 in konteks