Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 26:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dikwels het ek hulle oral in die sinagoges lyfstraf laat kry om hulle te dwing om Jesus te vloek. Ek het só teen hulle tekere gegaan dat ek hulle selfs in buitelandse stede vervolg het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 26

Kyk Handelinge 26:11 in konteks