Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Paulus in die hof verskyn, het die Jode wat van Jerusalem af gekom het, om hom gaan staan en hom van ’n hele klomp ernstige dinge beskuldig. Hulle kon egter niks bewys nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:7 in konteks