Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Festus: “Koning Agrippa en al die mans hier saam met ons teenwoordig, julle sien hierdie man teen wie die hele Joodse gemeenskap in Jerusalem en hier plaaslik ’n aanklag by my aanhangig gemaak het. Hulle het geskreeu dat hy nie langer behoort te lewe nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:24 in konteks