Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ek skuldig is en dinge gedoen het wat die dood verdien, probeer ek die dood nie ontduik nie. Aangesien alles waarvan hulle my beskuldig egter blote versinsels is, kan niemand my sommer maar net aan hulle uitlewer nie. Ek appelleer na die keiser!”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:11 in konteks