Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 24:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Feliks, wat nogal baie van “Die Pad” geweet het, het toe die verhoor uitgestel en gesê: “Wanneer die offisier oor duisend man, Lisias, kom, sal ek oor julle saak beslis.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 24

Kyk Handelinge 24:22 in konteks