Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie man is deur die Jode gearresteer en hulle was op die punt om hom te vermoor toe ek met my eenheid ingegryp het. Omdat ek agtergekom het dat hy ’n Romeinse burger is, het ek hom in beskerming geneem.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:27 in konteks