Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy vat hom toe na die offisier oor duisend man toe en sê: “Paulus, die gevangene, het my geroep en my gevra om hierdie jong man na u toe te bring omdat hy iets het om aan u te rapporteer.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:18 in konteks