Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy gaan toe voort: “Ek is ’n Jood wat in Tarsus in Silisië gebore is, en hier in Jerusalem het ek grootgeword en my opvoeding by Gamaliël gekry. Aan sy voete het ek geleer om ons Joodse wet streng na te kom. Ek het ’n kampvegter vir God geword, net soos julle almal vandag is.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:3 in konteks