Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die skare het na hom geluister tot op hierdie punt, en toe het hulle uit een mond begin skreeu: “Weg van die aarde af met so ’n vent! Só iemand behoort verseker nie te bly lewe nie!”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:22 in konteks