Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het die eiland Siprus in sig gekry en is Sirië toe terwyl ons Siprus aan ons linkerkant verbygevaar het. In Tirus het ons afgeklim, want die skip moes sy vrag daar aflaai.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:3 in konteks