Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

(Hulle het kort tevore Trofimus, ’n nie-Jood van Efese, saam met Paulus in die stad gesien en verkeerdelik die afleiding gemaak dat Paulus hom in die tempel ingebring het.)

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:29 in konteks