Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle dit hoor, het hulle God geprys. Hulle het egter vir Paulus gesê: “Jy sien, broer, daar is hoeveel duisende van dié wat gelowiges geword het wat Jode is, en hulle is almal ywerige toepassers van die wet.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:20 in konteks