Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy reaksie was egter: “Waarom wil julle my hart sag maak met julle huilery? Julle weet mos ek is bereid om ter wille van die Naam van die Here Jesus nie net in Jerusalem gevange geneem te word nie, maar selfs ook te sterf.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:13 in konteks