Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die geluid van die stormwind en die stemme het ’n groot skare daar laat saamkom. Hulle was uit die veld geslaan omdat elkeen die gelowiges in hulle eie taal hoor praat het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:6 in konteks