Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:46-47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

46. Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die maaltyd van die Here gevier, en hulle kos met jubelende blydskap en in alle opregtheid geëet.

47. Hulle het God deurentyd geprys, en die goedgesindheid van die hele volk geniet. En die Here het elke dag mense wat verlos word, by hulle gevoeg.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2