Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Luister na wat ek gaan sê, geagte mede-Israeliete! Soos julle self weet, het God in die openbaar by julle bevestig dat Jesus van Nasaret die Here is. Dit is bevestig deur kragtige dade, wonders en tekens wat God Hom by julle laat doen het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:22 in konteks