Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe staan Petrus saam met die elf ander apostels op. Hy het die skare met ’n harde stem toegespreek: “Jode en julle almal wat in Jerusalem woon, neem nou deeglik kennis en luister goed na wat ek gaan sê: Julle moet nou goed luister!

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:14 in konteks