Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Op Pinksterdag, sewe weke na Jesus se opstanding, was al die gelowiges op een plek saam.

2. Skielik was daar in die lug bokant hulle ’n geluid soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle bymekaar was.

3. Tonge wat gelyk het soos individuele vuurvlamme het toe tussen hulle verskyn en op elkeen van hulle gaan sit.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2