Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Paulus het geantwoord: “Ons is sonder dat ons skuldig bevind is, in die openbaar geslaan en in die tronk gestop – en dít terwyl ons Romeinse burgers is. En nou wil hulle ons sommerso stilletjies ontslaan. Volstrek nie! Laat hulle ons self kom uitlei!”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:37 in konteks