Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van dié wat geluister het, was ’n vrou met die naam Lidia – iemand wat reeds die ware God vereer het. Sy was ’n handelaar van pers wolmateriaal en was van die stad Tiatira afkomstig. Die Here het haar hart oopgemaak sodat sy ontvanklik was vir Paulus se boodskap.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:14 in konteks