Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sommige van dié wat gelowiges geword het uit die geledere van die Fariseërs, het egter opgestaan en verklaar: “Nie-Joodse bekeerlinge moet besny word en die opdrag kry om die wet van Moses te onderhou.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:5 in konteks