Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:30-32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. So is hulle toe daar weg, op pad na Antiogië toe. Dáár het hulle die gemeente bymekaar laat kom en die brief oorhandig.

31. Die gemeente het dit gelees en was baie bly oor die bemoediging.

32. Judas en Silas, wat self ook profete was, het lank met hulle medegelowi-ges gepraat en hulle bemoedig en geestelik versterk.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15