Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense in Jerusalem en hulle leiers het die uitsprake van die profete in vervulling laat gaan deur Jesus tot die dood te veroordeel. Hulle het Hom nie herken nie en ook nie besef dat dit Hy is oor wie die profete geskryf het nie, al word dit elke Sabbatdag voorgelees.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:27 in konteks