Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Meteens staan daar ’n engel van die Here by Petrus, en ’n lig skyn in die sel. Die engel stoot toe aan Petrus se sy, en maak hom wakker en sê: “Staan gou op!” Die boeie het van sy polse afgeval.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:7 in konteks