Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Herodes was destyds baie kwaad vir die mense van Tirus en Sidon. Daarom het hulle ’n gesamentlike afvaardiging na hom toe gestuur met ’n vredesvoorstel omdat hulle stede vir kos van Herodes se land afhanklik was. Hulle het Blastus, die koning se kamerbediende, oorgehaal om vir hulle ’n oudiënsie by Herodes te kry.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:20 in konteks