Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 11:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek was in Joppe besig om te bid toe ek in geestesvervoering ’n gesig gesien het,” het hy gesê. “Iets soos ’n groot doek wat aan sy vier punte neergelaat word, het uit die hemel afgekom. En dit het tot by my gekom.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 11

Kyk Handelinge 11:5 in konteks