Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 11:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hy hom kry, het hy hom Antiogië toe gebring. En so het dit gekom dat hulle twee ’n hele jaar lank saam in die gemeente gewerk en ’n taamlike klomp mense onderrig het. In Antiogië is die gelowiges die eerste keer Christene genoem.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 11

Kyk Handelinge 11:26 in konteks