Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 10:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle weet ook hoe God Jesus van Nasaret met die Heilige Gees en met krag gesalf het. Jesus het toe rondgegaan, oral goeie werke gedoen en almal gesond gemaak wat onder die mag van die duiwel was, want God was by Hom.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10

Kyk Handelinge 10:38 in konteks