Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 10:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het toegewy aan die God van Israel geleef en het ontsag vir Hom gehad, hy en sy hele huishouding. Hy het baie bydraes vir die armes onder die Joodse volk gegee en hy het deurentyd tot God gebid.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10

Kyk Handelinge 10:2 in konteks