Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die loop van 40 dae na sy lydenstyd het Hy by verskeie geleenthede aan die apostels verskyn, en op baie maniere aan hulle bewys dat Hy regtig lewe. Hy het telkens met hulle oor die koningsheerskappy van God gepraat.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1

Kyk Handelinge 1:3 in konteks