Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Broers en susters, wanneer iemand in die een of ander sonde verval, moet julle wat deur die Gees gelei word, daardie persoon nederig reghelp. Wees baie versigtig dat jy nie ook versoek word nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6

Kyk Galasiërs 6:1 in konteks