Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is die wet dus in stryd met God se beloftes? Verseker nie! As daar ’n wet was wat ware lewe kon gee, sou ons inderdaad vrygespreek kon word deur daardie wet te gehoorsaam.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:21 in konteks