Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My geliefdes, julle was altyd baie gehoorsaam toe ek by julle was. Noudat ek weg is, moet julle nog meer gehoorsaam wees. Vol ontsag en eerbied vir God moet julle voortgaan om aan julle verlossing gestalte te gee.

Lees volledige hoofstuk Filippense 2

Kyk Filippense 2:12 in konteks