Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 6:23-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

23. Mag God die Vader en die Here Jesus Christus vrede, liefde en geloof vir ons broers en susters gee.

24. Mag God se genade met almal wees wat ons Here Jesus Christus met ’n blywende liefde liefhet.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 6