Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 4:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan, as mense ons met slinksheid en slimstreke op verkeerde paaie wil lei, sal ons nie meer soos klein kindertjies wees nie. Ons sal nie meer omgewaai of weggewaai word deur die wind van elke ding wat hulle verkondig nie.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 4

Kyk Efesiërs 4:14 in konteks