Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié geheime plan is dat die nie-Joodse nasies deur Christus Jesus saam sal deel in die erfenis van God se volk, dat hulle saam lede van dieselfde liggaam is, en saam deel het aan die beloftes wat op grond van die Goeie Nuus verkry word.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 3

Kyk Efesiërs 3:6 in konteks