Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons almal het vroeër so gelewe. Ons gedrag is bepaal deur ons sondige begeertes. Elke sondige wens wat in ons gedagtes opgekom het, het ons sommer net gedoen. Soos die ander mense was ons vanselfsprekend vir God se straf bestem.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 2

Kyk Efesiërs 2:3 in konteks