Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Christus het inderdaad vrede tussen ons gebring. Deur sy liggaam aan die kruis te gee het Hy die twee groepe één gemaak; ja, die muur van vyandskap het Hy afgebreek.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 2

Kyk Efesiërs 2:14 in konteks