Ou Testament

Nuwe Testament

3 Johannes 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek was baie ingenome toe hier van die gelowiges aangekom het en getuig het dat jy jou aan die waarheid verbind het om in ’n hegte verbondenheid daaraan te lewe.

Lees volledige hoofstuk 3 Johannes 1

Kyk 3 Johannes 1:3 in konteks