Ou Testament

Nuwe Testament

3 Johannes 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geliefde vriend, moet tog nie dié slegte voorbeeld navolg nie. Volg liewer die goeie. Dié wat goed doen, is van God afkomstig; dié wat sleg doen, het God tot nou toe nie gesien nie.

Lees volledige hoofstuk 3 Johannes 1

Kyk 3 Johannes 1:11 in konteks