Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In ’n rykmanshuis is sommige gebruiksartikels van goud en silwer, en ander weer van hout en klei. Die kosbare artikels word by spesiale geleenthede gebruik en die goedkoperes is vir gewone gebruik.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:20 in konteks