Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die pad van die waarheid verlaat met hulle bewering dat die opstanding van die dooies alreeds plaasgevind het. Daarmee het hulle die geloof van sommige ondermyn.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:18 in konteks