Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy moet dus nooit skaam wees om van ons Here te getuig nie. En moet jou ook nie vir my skaam nie, al is ek ook in die tronk ter wille van Christus. Met die krag wat God jou gee, moet jy gereed wees om saam met my vir die uitdra van die Goeie Nuus te ly.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:8 in konteks